Welcome to Hantamland

The Hantam mountains are synonymous with Calvinia, they are the majestic landmark that surround our area. Hantamland is the only guesthouse situated on top of this mountain range. A family dream since the Nel family bought the farm Vanrhynshoek nearly 100 years ago!

Come find some peace and quiet, enjoy the splendour of our bossieveld, experience the icy winters of the Hantam and with a little bit of luck some snow.
Hantamland is the perfect luxurious getaway, a two bedroom house with huge open plan kitchen and living area. All catering needs are supplied and it sleeps up to 6 people. The built-in kolkol hottub is the perfect spoil on a cold winters evening under the starry Karoo sky.

For a home away from home feeling, fresh farm bread and roosterkoek as well as lamb meat can be ordered. We also provide wood for the hottub as well as for braaiing.

Hantamland

Ek verlang vanaand na Hantamland
Na Calvinia op die Oorlogskloof se kant
Waar die oggendson oor die Roggeveld hang
En die peperboom staan teen die sekelmaan

Snags skyn die sterre helder en naby jou
Kan jy hul blink in albei hande hou
En soggens by die daeraad
Baljaar mossies hoog bo Waterstraat

As die westewind so sirkeldraai
En ‘n klomp onthou na jou toe waai
Dan vir ‘n uur of ‘n week kan ‘n mens droom
Stilte deel onder die groot peerboom

Al loop my pad hier deur Afrika, Europa
Turkye of Kanada
As my laaste oomlik slaan
Onthou dan waar kom ek vandaan
Bring my terug, laat rus my hier
Waar Rebunie oor die hartland tier

Piet (Witbroek) Visagie
(Kas van der Berg/Brandvlei onbekend)

Hantamland

Ek verlang vanaand na Hantamland
Na Calvinia op die Oorlogskloof se kant
Waar die oggendson oor die Roggeveld hang
En die peperboom staan teen die sekelmaan

Snags skyn die sterre helder en naby jou
Kan jy hul blink in albei hande hou
En soggens by die daeraad
Baljaar mossies hoog bo Waterstraat

As die westewind so sirkeldraai
En ‘n klomp onthou na jou toe waai
Dan vir ‘n uur of ‘n week kan ‘n mens droom
Stilte deel onder die groot peerboom

Al loop my pad hier deur Afrika, Europa
Turkye of Kanada
As my laaste oomlik slaan
Onthou dan waar kom ek vandaan
Bring my terug, laat rus my hier
Waar Rebunie oor die hartland tier

Piet (Witbroek) Visagie
(Kas van der Berg/Brandvlei onbekend)

Contact us

+27826131262

info@hantamland.co.za

Vanrhynshoek Plaas,

Klipwerf Omgewing,

Calvinia, 8190

Quick links

Find us on Social Media

Find us on Google Maps